Kaaps in Fokus
Kaaps as Afrikaanse omgangsvariëteit word deur verskillende outeurs vanuit diverse invalshoeke betrag. Die boek beslaan nege hoofstukke in twee afdelings wat onderskeidelike die taalkundigheid en die kontekstuele gebruike van Kaaps bekyk. Dis gebaseer op referate wat gelewer is by die eerste simpos...
Guardado en:
| Otros Autores: | |
|---|---|
| Formato: | Electrónico Capítulo de libro |
| Lenguaje: | afrikáans |
| Publicado: |
African Sun Media
2016
|
| Materias: | |
| Acceso en línea: | DOAB: download the publication DOAB: description of the publication |
| Etiquetas: |
Agregar Etiqueta
Sin Etiquetas, Sea el primero en etiquetar este registro!
|
| Sumario: | Kaaps as Afrikaanse omgangsvariëteit word deur verskillende outeurs vanuit diverse invalshoeke betrag. Die boek beslaan nege hoofstukke in twee afdelings wat onderskeidelike die taalkundigheid en die kontekstuele gebruike van Kaaps bekyk. Dis gebaseer op referate wat gelewer is by die eerste simposium oor Kaaps in 2012. Kaaps word in die boek voorgehou as 'n waardige, talig genuanseerde en lewenskragtige vorm van Afrikaans. Die ekonomiese potensiaal van Kaaps en die benutting daarvan as onderwys- en joernalistieke medium word ook bespreek. |
|---|---|
| ISBN: | j.ctv1nzfx8c 9781928314165 9781928314158 |
| Acceso: | Open Access |