Die reis gaan inwaarts Die kuns van sterwe in kreatiewe werke van Karel Schoeman

"By Schoeman word individuasie nie 'n selfsugtige wegkeer van die realiteit nie - daarvoor is sy werk té betrokke by die situasies van die dag. Maar dit help om afstand te skep. Die onthegting van die omringende is nie 'n selfsugtige inkeer na binne nie, nie 'n verlammende onttr...

Full description

Saved in:
Bibliographic Details
Main Author: Wepener, Cas (auth)
Format: Electronic Book Chapter
Language:Afrikaans
Published: African Sun Media 2017
Subjects:
Online Access:DOAB: download the publication
DOAB: description of the publication
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
Description
Summary:"By Schoeman word individuasie nie 'n selfsugtige wegkeer van die realiteit nie - daarvoor is sy werk té betrokke by die situasies van die dag. Maar dit help om afstand te skep. Die onthegting van die omringende is nie 'n selfsugtige inkeer na binne nie, nie 'n verlammende onttrekking nie, maar 'n inwaartse reis wat stimuleer tot kreatiewe ondersoek van die onbewuste. Die romans neem die leser op daardie stille reis. Hulle bied ervarings van 'n ontmoeting met die stilte, met die self. Hierdie werk van Wepener slaag daarin om iets van hierdie proses en inwaartse reis te verduidelik, sonder om voorskriftelik of moraliserend te raak. Juis daarom gee Wepener uiteindelik op 'n praktiese manier leiding aan diegene wat met die dood gekonfronteer word." Vanuit die Voorwoord deur Willie Burger, Mei 2017
ISBN:j.ctv1nzfwhh
9781928355151
9781928355144
Access:Open Access