Die verhaal van die Griekse Taal oor 35 Eeue heen

Vir die eerste keer in Afrikaans (die jongste Westerse taal wat in die afgelope eeu reeds sy eie unieke letterkunde geskep het) word die verhaal van Grieks vertel, die oudste Westerse taal waarin feitlik al die bekende literêre genres hul weergalose vorm en gestalte gekry het. Hoewel hierdie publik...

Full description

Saved in:
Bibliographic Details
Main Author: van Wyk Kruger, Gerrit (auth)
Format: Electronic Book Chapter
Language:Afrikaans
Published: African Sun Media 2017
Subjects:
Online Access:DOAB: download the publication
DOAB: description of the publication
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!

MARC

LEADER 00000naaaa2200000uu 4500
001 doab_20_500_12854_116398
005 20231005
003 oapen
006 m o d
007 cr|mn|---annan
008 20231005s2017 xx |||||o ||| 0|afr d
020 |a j.ctv1nzg015 
020 |a 9781928357308 
020 |a 9781928357292 
040 |a oapen  |c oapen 
024 7 |a 10.2307/j.ctv1nzg015  |c doi 
041 0 |a afr 
042 |a dc 
072 7 |a CF  |2 bicssc 
100 1 |a van Wyk Kruger, Gerrit  |4 auth 
245 1 0 |a Die verhaal van die Griekse Taal oor 35 Eeue heen 
260 |b African Sun Media  |c 2017 
336 |a text  |b txt  |2 rdacontent 
337 |a computer  |b c  |2 rdamedia 
338 |a online resource  |b cr  |2 rdacarrier 
506 0 |a Open Access  |2 star  |f Unrestricted online access 
520 |a Vir die eerste keer in Afrikaans (die jongste Westerse taal wat in die afgelope eeu reeds sy eie unieke letterkunde geskep het) word die verhaal van Grieks vertel, die oudste Westerse taal waarin feitlik al die bekende literêre genres hul weergalose vorm en gestalte gekry het. Hoewel hierdie publikasie basies linguisties van aard is, poog die skrywer om die dramatis personae self ook aan die woord te stel in plaas van om net in taalkundige jargon te verval. Om 'n werk soos hierdie saam te stel, vereis kundigheid in verskeie vaksubgebiede wat begin by oer-Grieks in sy sillabiese lynskriffases A en B. Die Grieks van die Goue Era van Perikles se Athene (circa 500 v.C.) is die bekendste. Min mense besef egter dat Homeros bedrieglik pre-klassiek is. Die klassieke Griek kon sy twee groot eposse (die Ilias en die Odusseia) nie sonder meer vlot lees nie. Dit was hulle Chaucer en Shakespeare. Die Griekse NT is sekerlik die belangrikste dokument wat ooit in Grieks opgestel is, hoewel dit stilisties nie naastenby die beste is nie. Vir sy bespreking van veral die semantiek van Moderne Grieks gebruik die skrywer hier vir die eerste keer dr. Philip Nicolaïdes se uitvoerige Grieks-Afrikaanse Woordeboek van 843 foliogrootte bladsye. Dis teen die middel van die vorige eeu opgestel, maar is nooit gepubliseer nie. Gerrit Kruger besit vandag die enigste (oorspronklike) kopie daarvan. 
540 |a Creative Commons  |f https://creativecommons.org/licenses/by-nc-nd/4.0/  |2 cc  |4 https://creativecommons.org/licenses/by-nc-nd/4.0/ 
546 |a Afrikaans 
650 7 |a linguistics  |2 bicssc 
653 |a Linguistics 
856 4 0 |a www.oapen.org  |u https://www.jstor.org/stable/10.2307/j.ctv1nzg015  |7 0  |z DOAB: download the publication 
856 4 0 |a www.oapen.org  |u https://directory.doabooks.org/handle/20.500.12854/116398  |7 0  |z DOAB: description of the publication