J.C. Steyn en Afrikaans n Viering

Met J.C. Steyn en Afrikaans - 'n viering huldig 'n aantal bekende (Afrikaanse) taal- en letterkundiges en digters vir J.C. (Jaap) Steyn aan die begin van die negende dekade van sy lewe, maar ook die taal wat hy met sy lewenswerk gedien het. In veral die vakkundige bydraes word sy akademies...

Full description

Saved in:
Bibliographic Details
Other Authors: van Coller, H.P (Editor), Van Niekerk, Angelique (Editor), Odendaal, Bernard (Editor)
Format: Electronic Book Chapter
Language:Afrikaans
Published: Bloemfontein UJ Press 2019
Subjects:
Online Access:DOAB: download the publication
DOAB: description of the publication
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!

MARC

LEADER 00000naaaa2200000uu 4500
001 doab_20_500_12854_96043
005 20230113
003 oapen
006 m o d
007 cr|mn|---annan
008 20230113s2019 xx |||||o ||| 0|afr d
020 |a 9781928424338 
020 |a 9781928424338 
020 |a 9781928424321 
040 |a oapen  |c oapen 
024 7 |a 10.18820/9781928424338  |c doi 
041 0 |a afr 
042 |a dc 
072 7 |a 2ACK  |2 bicssc 
100 1 |a van Coller, H.P.  |4 edt 
700 1 |a Van Niekerk, Angelique  |4 edt 
700 1 |a Odendaal, Bernard  |4 edt 
700 1 |a van Coller, H.P.  |4 oth 
700 1 |a Van Niekerk, Angelique  |4 oth 
700 1 |a Odendaal, Bernard  |4 oth 
245 1 0 |a J.C. Steyn en Afrikaans  |b n Viering 
260 |a Bloemfontein  |b UJ Press  |c 2019 
300 |a 1 electronic resource (332 p.) 
336 |a text  |b txt  |2 rdacontent 
337 |a computer  |b c  |2 rdamedia 
338 |a online resource  |b cr  |2 rdacarrier 
506 0 |a Open Access  |2 star  |f Unrestricted online access 
520 |a Met J.C. Steyn en Afrikaans - 'n viering huldig 'n aantal bekende (Afrikaanse) taal- en letterkundiges en digters vir J.C. (Jaap) Steyn aan die begin van die negende dekade van sy lewe, maar ook die taal wat hy met sy lewenswerk gedien het. In veral die vakkundige bydraes word sy akademiese werk - as taalkundige, taalhistorikus, biograaf, digter en kreatiewe skrywer - belig. Die afwisseling van taalkundige, letterkundige en skeppende bydraes wil iets weergee van die verskeidenheid van Jaap Steyn se lewenswerk. Die briefwisseling tussen Steyn en prof. Elize Botha (1973 tot 1991) is die enigste plek waar Steyn self uitvoerig aan die woord gestel word. Dit betref 'n tydperk waarin van sy belangrikste werksaamhede as kreatiewe skrywer plaasgevind het. Steyn se briewe getuig van sy gebruiklike deeglikheid, maar ook van sy eiesoortige taalvernuf, persoonlike nederigheid en oopheid vir kritiek. In baie van die skeppende bydraes word juis op hierdie persoonlikheidseienskappe gefokus én op die onvermydelike sloping wat die ouderdom meebring. Dit is opvallend dat baie van die taalkundige bydraes aspekte belig waaroor Steyn self uitvoerig gepubliseer het en soos 'n goue draad loop deur sy taalkundige werk: die geskiedenis van Standaardafrikaans en die stryd om die erkenning van Afrikaans as selfstandige, amptelik erkende, en deeglik gestandaardiseerde taal, asook die fokus op identiteit, taalverandering en taalhouding. In letterkundige bydraes weer is dit opvallend hoeveel daarvan konsentreer op die "grens-gegewe": selfdoding, die periferale situasie van homoseksuele en bejaardes, die komplekse verhouding tussen outeur en karakter in die biografie, kultuurgrensoorskrydings en grensdeurbreking op die terreine van die narratologie en genre. 
540 |a Creative Commons  |f https://creativecommons.org/licenses/by-nc/4.0/  |2 cc  |4 https://creativecommons.org/licenses/by-nc/4.0/ 
546 |a Afrikaans 
650 7 |a Afrikaans  |2 bicssc 
653 |a Behoedsame skaafwerk 
653 |a briefwisseling tussen Elize Botha en Jaap Steyn 
653 |a Die vergete Verlore vader van J.C. Steyn 
653 |a Twee terugblikgedigte 
653 |a Boekensteynfontein 
653 |a spitsberaad 
653 |a Toe die Derde Afrikaanse Woordelys en Spelreëls die eerste Afrikaanse woordelys en spelreëls was 
653 |a Onomastiek 
653 |a Afrikaanse spitse op die leksikografiese landskap 
653 |a Apokopoësie 
653 |a 'n Sosiolinguistiese bespreking van die taalgebruiksvergestalting van bejaardheid in Elsa Joubert se Spertyd 
653 |a Die emeritus en die gespreksgroep 
653 |a 'n Kortverhaal 
653 |a Institusionele taalbeleid en akademiese taalbeleid - versoenbaar binne taal-in-onderwysbeplanning? 
653 |a klaarpraatgedigte 
653 |a Geskiedskrywing en beskrywing van Afrikaans: Wat is daar nog te sê? 
653 |a Apophrades 
653 |a 'n Gedig 
653 |a Die identiteit van die verbeelde Afrikaanssprekende gemeenskap soos vergestalt in gedrukte advertensies uit kommersiële tydskrifte 
653 |a Representasie as strategiese posisionering: J.C. Steyn se biografieë 
653 |a Oorskryding van kultuurgrense: S.J. du Toit 
653 |a die koningin van Skeba en Egipte 
653 |a die evolusie van skryf 
653 |a 'n Argument vir verraad en verset 
653 |a dramatologies gelees 
856 4 0 |a www.oapen.org  |u https://library.oapen.org/bitstream/20.500.12657/60648/1/9781928424338.pdf  |7 0  |z DOAB: download the publication 
856 4 0 |a www.oapen.org  |u https://directory.doabooks.org/handle/20.500.12854/96043  |7 0  |z DOAB: description of the publication