The humanistic approach in physiotherapy
Die skryfster beklemtoon die belong van motivering raadgewing as deel van die rol wat die fisioterapeut het, in 'n noue en dikwels intieme verwantskap met n pasient wat gerehabiliteer word. Hierdie verwantskap vloei voort uit die fisieke kontak gedurende behandeling. cv bepleit beter voorbereid...
Saved in:
Main Author: | |
---|---|
Format: | Book |
Published: |
AOSIS,
1977-09-01T00:00:00Z.
|
Subjects: | |
Online Access: | Connect to this object online. |
Tags: |
Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
|
Summary: | Die skryfster beklemtoon die belong van motivering raadgewing as deel van die rol wat die fisioterapeut het, in 'n noue en dikwels intieme verwantskap met n pasient wat gerehabiliteer word. Hierdie verwantskap vloei voort uit die fisieke kontak gedurende behandeling. cv bepleit beter voorbereiding vir en insig in hierdie uiters belangrike aspek van fisioterapie. Die sukses, al dan nie, van rehabilitasie hang grotendeels af van 'n simpatieke dog objektiewe uitvoering van hierdie belangrike taak. |
---|---|
Item Description: | 0379-6175 2410-8219 10.4102/sajp.v33i3.1156 |