Die opleidingsfunksie van die geregistreerde verpleegkundige - Deel 2
Biografiese gegewens van die saalsusters. Die saalsusters wat as respondente by die studie betrek is, het in ouderdom gewissel van 20 tot 51 jaar en ouer. Die grootste aantal (n = 88; 73%) respondente val in die ouderdomsgroepe van 35 jaar en jonger. Dit blyk dus dat die jong saalsuster steeds sterk...
Saved in:
Main Authors: | , |
---|---|
Format: | Book |
Published: |
AOSIS,
1992-09-01T00:00:00Z.
|
Subjects: | |
Online Access: | Connect to this object online. |
Tags: |
Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
|
Summary: | Biografiese gegewens van die saalsusters. Die saalsusters wat as respondente by die studie betrek is, het in ouderdom gewissel van 20 tot 51 jaar en ouer. Die grootste aantal (n = 88; 73%) respondente val in die ouderdomsgroepe van 35 jaar en jonger. Dit blyk dus dat die jong saalsuster steeds sterk in die saalsituasie verteenwoordig is. |
---|---|
Item Description: | 0379-8577 2223-6279 10.4102/curationis.v15i3.362 |