Die hart van verpleging

Die wêreld van die mens het grense. Elke landskap het grense. Dit is juis die begrensdheid daarvan wat dit afbaken, spesifiek maak, binne die gesigsveld en waarnemingsvermoëns van die mens plaas, sodat hy dit kan leer ken en begryp. Dit is dus die grense wat die wêreld kenbaar en interpreteerbaar...

Full description

Saved in:
Bibliographic Details
Main Author: W. Kotzé (Author)
Format: Book
Published: AOSIS, 1980-09-01T00:00:00Z.
Subjects:
Online Access:Connect to this object online.
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
Description
Summary:Die wêreld van die mens het grense. Elke landskap het grense. Dit is juis die begrensdheid daarvan wat dit afbaken, spesifiek maak, binne die gesigsveld en waarnemingsvermoëns van die mens plaas, sodat hy dit kan leer ken en begryp. Dit is dus die grense wat die wêreld kenbaar en interpreteerbaar, daarom veiliger maak, en aan die mens die moontlikheid bied om perspektief te kry.
Item Description:0379-8577
2223-6279
10.4102/curationis.v3i2.262