Evaluering van argumente in navorsingsverslae
Sommige skrywers oor navorsingsmetodologie is van mening dat navorsingsverslae op die logika van argumentering berus en dat sulke verslae met die leser kommunikeer deur logiese samehangende argumente aan te bied (Bóhme 1975:206; Mouton 1996:69). Hierdie beskouing impliseer dat navorsers bepaalde ge...
Saved in:
Main Author: | |
---|---|
Format: | Book |
Published: |
AOSIS,
1999-09-01T00:00:00Z.
|
Subjects: | |
Online Access: | Connect to this object online. |
Tags: |
Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
|
Summary: | Sommige skrywers oor navorsingsmetodologie is van mening dat navorsingsverslae op die logika van argumentering berus en dat sulke verslae met die leser kommunikeer deur logiese samehangende argumente aan te bied (Bóhme 1975:206; Mouton 1996:69). Hierdie beskouing impliseer dat navorsers bepaalde gevolgtrekkings maak en sodanige gevolgtrekkings by wyse van argumentering regverdig word (Doppelt, 1988:105; Giere, 1984:26; Harre, 1965,11; Leherer en Wagner, 1981:3 & Pitt,1988:7). Die struktuur van navorsingsverslae bestaan dus hoofsaaklik uit gevolgtrekkings en redes vir sodanige gevolgtrekkings (Booth, Colomb & Williams, 1995:97). Hieruit blyk dat regverdiging by wyse van argumentering 'n standaardprosedure in navorsing en navorsingsverslae is. |
---|---|
Item Description: | 0379-8577 2223-6279 10.4102/curationis.v22i2.715 |