Chest treatment of the head injured patient requiring Intermittent Positive Pressure Ventilation (I.P.P.V.)

Van die pasiente met hoofbeserings wat gedurende 1975 in Groote Schuur-hospitaal toegelaat is, het ongeveer16% endotrageale buise of 'n trageostomie benodig en 45% van die pasiente met trageostomies het intermittende positiewe druk-ventilasie benodig. Dit blyk dus wenslik, selfs essensieel, te...

Full description

Saved in:
Bibliographic Details
Main Author: R. Lewis (Author)
Format: Book
Published: AOSIS, 1977-12-01T00:00:00Z.
Subjects:
Online Access:Connect to this object online.
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
Description
Summary:Van die pasiente met hoofbeserings wat gedurende 1975 in Groote Schuur-hospitaal toegelaat is, het ongeveer16% endotrageale buise of 'n trageostomie benodig en 45% van die pasiente met trageostomies het intermittende positiewe druk-ventilasie benodig. Dit blyk dus wenslik, selfs essensieel, te wees dat die fisioterapeut wat in 'n neurochirursiese eenheid werk, veral as dit ook 'n intensiewe sorgeenheid het, haar moet bekwaam sover doeltreffende respiratoriese fisioterapie aanbetref. Die fisioterapie-prosedures word bespreek.
Item Description:0379-6175
2410-8219
10.4102/sajp.v33i4.1148