A Child in Need of Care - Guillain Barré Syndrome

Guillian Barré-sindroom is die mees algemene polineuritis. Motoriese funksies word tot 'n groter mate as sensoriese funksies aangetal en die diagnose berus gewoonlik op simmetriese, distale en perifere spierswakheid. Sterftes aan die sindroom is gewoonlik die gevolg van respiratoriese arres en...

Full description

Saved in:
Bibliographic Details
Main Author: L Acres (Author)
Format: Book
Published: AOSIS, 1985-09-01T00:00:00Z.
Subjects:
Online Access:Connect to this object online.
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
Description
Summary:Guillian Barré-sindroom is die mees algemene polineuritis. Motoriese funksies word tot 'n groter mate as sensoriese funksies aangetal en die diagnose berus gewoonlik op simmetriese, distale en perifere spierswakheid. Sterftes aan die sindroom is gewoonlik die gevolg van respiratoriese arres en dus is vroeë diagnose en respiratoriese ondersteuning noodsaaklik. Terapeutiese sowel as verpleegsorg berus veral op goeie waarneming van die omvang van verlamming en die voorkoming van komplikasies. In die verpleging van 'n kind met die sindroom is die erkenning en hantering van die kind se vrese weens die verlies van Iiggaamsfunksies belangrik. Derhalwe is die daarstelling van goeie kommunikasie 'n noodsaaklike element van sorg.
Item Description:0379-8577
2223-6279
10.4102/curationis.v8i1.474