Beplande verandering

Vrandering is deel van die lewe; dit is nie so dat 'n mens kan kies of verandering in sy organisasie sal plaasvind al dan nie. Tegnologiese, sosiaal-kulturele, ekonomiese, opvoedkundige, filosofiese en ander veranderinge vind in die samelewing plaas en werk in op enige sisteem wat daarbinne voo...

Full description

Saved in:
Bibliographic Details
Main Author: L.R. Uys (Author)
Format: Book
Published: AOSIS, 1980-09-01T00:00:00Z.
Subjects:
Online Access:Connect to this object online.
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!

MARC

LEADER 00000 am a22000003u 4500
001 doaj_e19f00dd01e04da4b95f553cd88d25f9
042 |a dc 
100 1 0 |a L.R. Uys  |e author 
245 0 0 |a Beplande verandering 
260 |b AOSIS,   |c 1980-09-01T00:00:00Z. 
500 |a 0379-8577 
500 |a 2223-6279 
500 |a 10.4102/curationis.v3i2.258 
520 |a Vrandering is deel van die lewe; dit is nie so dat 'n mens kan kies of verandering in sy organisasie sal plaasvind al dan nie. Tegnologiese, sosiaal-kulturele, ekonomiese, opvoedkundige, filosofiese en ander veranderinge vind in die samelewing plaas en werk in op enige sisteem wat daarbinne voorkom. Wanneer verandering geignoreer word, neem dit sulke afmetings aan dat krisisse en katastrofes plaasvind. Dan word die een ad hoc-"oplossing" na die ander aangegryp, gate word toegestop, tydelike maatreëls word getref en daar word oor die algemeen opgetree in ooreenstemming met die spreekwoord wat sê: "'n benoude kat maak benoude spronge". In teenstelling daarmee kan verandering as onafwendbaar aanvaar word en kan realisties en sistematies daarvoor beplan word. Beplande verandering is die gevolg van 'n doelbewuste besluit om verbeteringe aan te bring in 'n sisteem en dit word bereik met behulp van professionele leiding. (Spalding, 1958). 
546 |a EN 
690 |a Nursing 
690 |a RT1-120 
655 7 |a article  |2 local 
786 0 |n Curationis, Vol 3, Iss 2, Pp 43-47 (1980) 
787 0 |n https://curationis.org.za/index.php/curationis/article/view/258 
787 0 |n https://doaj.org/toc/0379-8577 
787 0 |n https://doaj.org/toc/2223-6279 
856 4 1 |u https://doaj.org/article/e19f00dd01e04da4b95f553cd88d25f9  |z Connect to this object online.