Doelstellings in die tersiêre onderrig
Wanneer daar oor tersiêre onderwysdoelstellings besin word, moet daar in gedagte gehou word dat die algemene doelstellings van verskeie tipes tersiêre onderwysinstellings wel ooreenkomste toon, maar dat daar ook duidelike verskille, al is dit soms net klemverskille, aan te dui is. 'n Sodanige...
Saved in:
Main Author: | |
---|---|
Format: | Book |
Published: |
AOSIS,
1980-09-01T00:00:00Z.
|
Subjects: | |
Online Access: | Connect to this object online. |
Tags: |
Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
|
Summary: | Wanneer daar oor tersiêre onderwysdoelstellings besin word, moet daar in gedagte gehou word dat die algemene doelstellings van verskeie tipes tersiêre onderwysinstellings wel ooreenkomste toon, maar dat daar ook duidelike verskille, al is dit soms net klemverskille, aan te dui is. 'n Sodanige besinning, naamlik oor tersiêre onderwysdoelstellings, moet dus geskied in die lug van - die algemene doelstellings van 'n tersiêre onderwysinstelling en - die doelstellings van 'n bepaalde tipe tersiêre onderwysinstelling, maar ook - die aard en eise van die eietydse samelewing. |
---|---|
Item Description: | 0379-8577 2223-6279 10.4102/curationis.v3i2.243 |