Kaapstad se 'Streetgate' Politieke Maneuvers en die Peter Marais Debakel (1999-2002)

Vandag is die hernoeming van veral plek- en straatname om die onreg van die verlede reg te stel weer sterk op die voorgrond, en dit bly 'n kontroversiële aangeleentheid wat rolspelers en die mens op straat se belangstelling vasvang. Derhalwe is dié boek se tema en inhoud, naamlik die straatnaam...

Full description

Saved in:
Bibliographic Details
Main Author: Moll, Johan C. (auth)
Format: Electronic Book Chapter
Language:Afrikaans
Published: Bloemfontein UJ Press 2014
Subjects:
Online Access:OAPEN Library: download the publication
OAPEN Library: description of the publication
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!

MARC

LEADER 00000naaaa2200000uu 4500
001 oapen_2024_20_500_12657_59079
005 20221025
003 oapen
006 m o d
007 cr|mn|---annan
008 20221025s2014 xx |||||o ||| 0|afr d
020 |a 9781920382599 
020 |a 9781920382599 
020 |a 9781920382582 
040 |a oapen  |c oapen 
024 7 |a 10.18820/9781920382599  |c doi 
041 0 |a afr 
042 |a dc 
072 7 |a JPA  |2 bicssc 
100 1 |a Moll, Johan C.  |4 auth 
245 1 0 |a Kaapstad se 'Streetgate'  |b Politieke Maneuvers en die Peter Marais Debakel (1999-2002) 
260 |a Bloemfontein  |b UJ Press  |c 2014 
300 |a 1 electronic resource (235 p.) 
336 |a text  |b txt  |2 rdacontent 
337 |a computer  |b c  |2 rdamedia 
338 |a online resource  |b cr  |2 rdacarrier 
506 0 |a Open Access  |2 star  |f Unrestricted online access 
520 |a Vandag is die hernoeming van veral plek- en straatname om die onreg van die verlede reg te stel weer sterk op die voorgrond, en dit bly 'n kontroversiële aangeleentheid wat rolspelers en die mens op straat se belangstelling vasvang. Derhalwe is dié boek se tema en inhoud, naamlik die straatnaam-hernoemingsdebakel etlike jare gelede in Kaapstad en die meegaande politiekery op die breë front, relevant in die huidige geskiedskrywing omdat dit treffend aandui hoe so 'n kwessie kan skeefloop as dit nie met die nodige empatie teenoor alle belangstellendes en bevolkingsgroepe hanteer word nie. In hierdie geval het dit tot die uiterste gestrek deurdat bekende politieke leiers in die proses betrek is en selfs geval het. Deur inleidend 'n deeglike agtergrond van die sogenaamde straatnaam-hernoemingsfenomeen te gee, gepaardgaande met die politieke opset in Kaapstad, word die leser genoegsaam geposisioneer om die gebeure wat volg goed te begryp. Die toepaslike en treffende - soms selfs skreiende - spotprente bied sinvolle illustrasies tot die verhaal. - Dr Hannes Haasbroek, Nasionale Museum, Bloemfontein 
540 |a Creative Commons  |f https://creativecommons.org/licenses/by-nc/4.0/  |2 cc  |4 https://creativecommons.org/licenses/by-nc/4.0/ 
546 |a Afrikaans 
650 7 |a Political science & theory  |2 bicssc 
653 |a history 
653 |a politics 
653 |a Cape Town 
653 |a Peter Marais 
653 |a Gerald Morkel 
653 |a taalregtemonitor 
653 |a language rights monitor 
653 |a kaapstad 
653 |a straatherbenoemingsplan 
653 |a straatherbenoeming 
653 |a politiek 
653 |a de klerk 
653 |a mandela 
653 |a suid-afrika 
653 |a heath-verslag 
856 4 0 |a www.oapen.org  |u https://library.oapen.org/bitstream/id/60a4f9dc-59d1-4c5a-b9f6-ffa4eb82e90b/9781920382599.pdf  |7 0  |z OAPEN Library: download the publication 
856 4 0 |a www.oapen.org  |u https://library.oapen.org/handle/20.500.12657/59079  |7 0  |z OAPEN Library: description of the publication