Jesus Christus, Seun van God, ís ons Versoening 'n Missionêre Christologie

In Jesus Christus, Seun van God, is ons versoening: 'n Missionêre Christologie beklemtoon Pieter Verster die unieke betekenis van Jesus Christus as Seun van God en die implikasies van hierdie belydenis vir die sending. Verster lig die betekenis vir die sending uit deur 'n hermeneutiek en e...

Full beskrivning

Sparad:
Bibliografiska uppgifter
Huvudskapare: Verster, Pieter (auth)
Materialtyp: Elektronisk Bokavsnitt
Språk:afrikaans
Publicerad: Bloemfontein UJ Press 2017
Ämnen:
hel
Länkar:OAPEN Library: download the publication
OAPEN Library: description of the publication
Taggar: Lägg till en tagg
Inga taggar, Lägg till första taggen!
Beskrivning
Sammanfattning:In Jesus Christus, Seun van God, is ons versoening: 'n Missionêre Christologie beklemtoon Pieter Verster die unieke betekenis van Jesus Christus as Seun van God en die implikasies van hierdie belydenis vir die sending. Verster lig die betekenis vir die sending uit deur 'n hermeneutiek en evangeliese grondslag vir die interpretasie van die Bybelse teks en konteks binne die post-moderne wêreld te ontwikkel. Die Christologiese benadering is essensieel vir sending, veral in die lig van Christus as Versoener in sy ampte as Koning, Profeet en Priester. Deeglike Skrifbewyse word voorgelê om sy standpunt te verduidelik. - Dr. Maniraj Sukdaven, Religiekunde en Missiologie, Universiteit van Pretoria
Fysisk beskrivning:1 electronic resource (321 p.)
ISBN:9781928424116
9781928424109
Tillgång:Open Access