Universiteit Stellenbosch en die onverkwiklike taalstryd (2003-2017) Vanaf "taaltameletjie" tot volskaalse "taaloorlog"

Hierdie ontleding van die taalstryd op die kampus van die Universiteit Stellenbosch strek vanaf 2003 tot Maart 2018 en put uit 'n verskeidenheid hoofstroom media, maar veral vanuit Afrikaanse dagblaaie - Die Burger, Volksblad en Beeld - wat daagliks minstens 42,6% van die Afrikaanse leserspubli...

Полное описание

Сохранить в:
Библиографические подробности
Главный автор: Moll, Johan C. (auth)
Формат: Электронный ресурс Глава книги
Язык:африкаанс
Опубликовано: Bloemfontein UJ Press 2018
Предметы:
Online-ссылка:OAPEN Library: download the publication
OAPEN Library: description of the publication
Метки: Добавить метку
Нет меток, Требуется 1-ая метка записи!

MARC

LEADER 00000naaaa2200000uu 4500
001 oapen_2024_20_500_12657_59087
005 20221025
003 oapen
006 m o d
007 cr|mn|---annan
008 20221025s2018 xx |||||o ||| 0|afr d
020 |a 9781928424239 
020 |a 9781928424239 
020 |a 9781928424222 
040 |a oapen  |c oapen 
024 7 |a 10.18820/9781928424239  |c doi 
041 0 |a afr 
042 |a dc 
072 7 |a CJ  |2 bicssc 
072 7 |a CF  |2 bicssc 
100 1 |a Moll, Johan C.  |4 auth 
245 1 0 |a Universiteit Stellenbosch en die onverkwiklike taalstryd (2003-2017)  |b Vanaf "taaltameletjie" tot volskaalse "taaloorlog" 
260 |a Bloemfontein  |b UJ Press  |c 2018 
300 |a 1 electronic resource (368 p.) 
336 |a text  |b txt  |2 rdacontent 
337 |a computer  |b c  |2 rdamedia 
338 |a online resource  |b cr  |2 rdacarrier 
506 0 |a Open Access  |2 star  |f Unrestricted online access 
520 |a Hierdie ontleding van die taalstryd op die kampus van die Universiteit Stellenbosch strek vanaf 2003 tot Maart 2018 en put uit 'n verskeidenheid hoofstroom media, maar veral vanuit Afrikaanse dagblaaie - Die Burger, Volksblad en Beeld - wat daagliks minstens 42,6% van die Afrikaanse leserspubliek bereik. Uit die aard van die onderwerp het veral Afrikaanse koerante groot belangstelling getoon en talle berigte oor die US-taalstryd gehad, terwyl dekking daarvan in veral Mail & Guardian, The Star, The Cape Times en die Cape Argus soms kritieser, indringender en objektiewer ondersoek en standpuntstelling bevat het. Dikwels is die taalkwessies so belangrik geag dat dit voorblaaie gehaal het en volgens die oordeel van die redaksie, kommentaar in talle hoofartikels geregverdig het. Ander aktivistiese wapens wat in hierdie taalstryd uitgewys kan word, is appèl op politici, driftige optogte en lokaalbesettings; dreigemente van ekondruk, boikot en selfs wanvoorstellings en uiteindelik geweldpleging, brandstigting en eiendomsvernietiging. Hoewel die verloop van gebeure in hierdie boek oor Afrikaans se stryd om oorlewing op 'n histories-Afrikaanse universiteit vol drama en intrige verloop het en inderwaarheid die aandag van 'n wye leserspubliek verdien (in die woorde van een van die keurders), is dit in die eerste plek 'n wetenskaplike, ontleding van feitelike gebeure rondom 'n verwikkelde taalstryd. 
540 |a Creative Commons  |f https://creativecommons.org/licenses/by-nc/4.0/  |2 cc  |4 https://creativecommons.org/licenses/by-nc/4.0/ 
546 |a Afrikaans 
650 7 |a Language teaching & learning (other than ELT)  |2 bicssc 
650 7 |a linguistics  |2 bicssc 
653 |a Afrikaans 
653 |a Afrikaanssprekende(s) 
653 |a aktivisties 
653 |a diversiteit 
653 |a dubbelmedium 
653 |a Engelssprekendes 
653 |a FAK 
653 |a geregtigheid 
653 |a Grondwet 
653 |a media 
653 |a meertaligheid 
653 |a moedertaalsentiment 
653 |a moedertaalonderrig 
653 |a Stellenbosch 
653 |a taalbeleid 
653 |a taalapartheid 
653 |a taalkwessies 
653 |a taalstryders 
653 |a transformasie 
653 |a verengelsing 
856 4 0 |a www.oapen.org  |u https://library.oapen.org/bitstream/id/c0fb51d9-4c46-42e0-bbd4-a59b7876ea7b/9781928424239.pdf  |7 0  |z OAPEN Library: download the publication 
856 4 0 |a www.oapen.org  |u https://library.oapen.org/handle/20.500.12657/59087  |7 0  |z OAPEN Library: description of the publication