Die Wonderbare Heilige Gees én die Vader van liefde n Missionêre teologie

Pieter Verster dra uit die ryk en ryp oesland van die Ou en Nuwe Testament 'n oorvloed gerwe. 'n Uitnemende geleerde is hier aan die woord. Die Persoon en werk van die Heilige Gees, die derde Persoon van God Drie-enig, word vars en nuut belig. Dit geld ook vir die skywer se ander sentrale...

詳細記述

保存先:
書誌詳細
第一著者: Verster, Pieter (auth)
フォーマット: 電子媒体 図書の章
言語:アフリカーンス語
出版事項: Bloemfontein UJ Press 2021
主題:
オンライン・アクセス:OAPEN Library: download the publication
OAPEN Library: description of the publication
タグ: タグ追加
タグなし, このレコードへの初めてのタグを付けませんか!

MARC

LEADER 00000naaaa2200000uu 4500
001 oapen_2024_20_500_12657_59095
005 20221025
003 oapen
006 m o d
007 cr|mn|---annan
008 20221025s2021 xx |||||o ||| 0|afr d
020 |a 9781928424758 
020 |a 9781928424758 
020 |a 9781928424741 
040 |a oapen  |c oapen 
024 7 |a 10.18820/9781928424758  |c doi 
041 0 |a afr 
042 |a dc 
072 7 |a HRAB  |2 bicssc 
072 7 |a HRC  |2 bicssc 
100 1 |a Verster, Pieter  |4 auth 
245 1 0 |a Die Wonderbare Heilige Gees én die Vader van liefde  |b n Missionêre teologie 
260 |a Bloemfontein  |b UJ Press  |c 2021 
300 |a 1 electronic resource (242 p.) 
336 |a text  |b txt  |2 rdacontent 
337 |a computer  |b c  |2 rdamedia 
338 |a online resource  |b cr  |2 rdacarrier 
506 0 |a Open Access  |2 star  |f Unrestricted online access 
520 |a Pieter Verster dra uit die ryk en ryp oesland van die Ou en Nuwe Testament 'n oorvloed gerwe. 'n Uitnemende geleerde is hier aan die woord. Die Persoon en werk van die Heilige Gees, die derde Persoon van God Drie-enig, word vars en nuut belig. Dit geld ook vir die skywer se ander sentrale teologiese insigte. Die boek getuig van 'n gedeë studie; dit is 'n meesterstuk. Dit sal nie slegs die vakkenner boei nie, maar elke leser sal deur die boek tot helderheid gelei word. Hierdie boek is soos 'n fontein helder murmelende water wat hoop aan dorstige en moedelose mense gee wat in die greep van armoede, korrupsie en rassisme vasgevang is. Met die boek staan Pieter Verster nie slegs nasionaal nie, maar ook internasionaal op die voorpunt van liggewende perspektiewe op die wese van en uitdagings aan die Missionêre Teologie. - Prof. Cas Vos Hierdie boek van Pieter Verster gee 'n indrukwekkende perspektief. Sending gaan daaroor om die blye boodskap te bring van Christus wat vir ons gekruisig is. Ons het 'n boodskap vir hierdie wêreld van COVID-19, van die korrupte politiek, van die armoede, van die misdaad, van sondige en moedelose mense. God beloof nie dat alles reg sal kom nie. Hy het hierdie werklikheid tot op die afskuwelikste gedeel. En Hy het daaraan, aan die konkrete werklikheid van Suid-Afrika van 2020, gesterf. Maar Hy het opgestaan, nie om nou alles reg te maak nie, maar sodat ons as ons sterf aan hierdie onheil steeds mag bely dat ons met Christus sal opstaan. Wanneer ons geen voortgang sien nie, moet ons nie moedeloos word nie: in die wêreld kan ons net 'n bietjie vir mekaar doen en het ons verdrukking, maar Hy het die wêreld oorwin: Christus leef en ons sal saam met Hom leef. Dis evangelie, 'n blye berig vir moedelose en hooplose mense. - Prof. Bram van de Beek 
540 |a Creative Commons  |f https://creativecommons.org/licenses/by-nc/4.0/  |2 cc  |4 https://creativecommons.org/licenses/by-nc/4.0/ 
546 |a Afrikaans 
650 7 |a Philosophy of religion  |2 bicssc 
650 7 |a Christianity  |2 bicssc 
653 |a Heilige Gees 
653 |a Drie-eenheid 
653 |a belydenis 
653 |a eenheid 
653 |a die verbond 
653 |a geloof 
653 |a sakramente 
653 |a heiligmaking 
653 |a missionale kerk 
653 |a Christologie 
856 4 0 |a www.oapen.org  |u https://library.oapen.org/bitstream/id/76b2fd96-d8a4-496b-8875-f9aa7110e8b7/9781928424758.pdf  |7 0  |z OAPEN Library: download the publication 
856 4 0 |a www.oapen.org  |u https://library.oapen.org/handle/20.500.12657/59095  |7 0  |z OAPEN Library: description of the publication