Die hart van verpleging

Die skep van 'n omgewing van begryping is die eerste en ongetwyfeld die sleutelvoorwaarde vir die daarstelling van 'n milieu van veiligheid waarin die verpleegkundige en ander te ra p te u tie se gebeure sig se lf betekenisvol en effektief sal voltrek. 'n Verhouding van begrip bied di...

Full description

Saved in:
Bibliographic Details
Main Author: Wilma Kotzé (Author)
Format: Book
Published: AOSIS, 1979-09-01T00:00:00Z.
Subjects:
Online Access:Connect to this object online.
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
Description
Summary:Die skep van 'n omgewing van begryping is die eerste en ongetwyfeld die sleutelvoorwaarde vir die daarstelling van 'n milieu van veiligheid waarin die verpleegkundige en ander te ra p te u tie se gebeure sig se lf betekenisvol en effektief sal voltrek. 'n Verhouding van begrip bied die teelaarde waaruit vertroue en gesagsaanvaarding as noodsaaklike bestanddele vir geborgenheidsbelewing vir beide die sieke en die verpleegkundige voortspruit.
Item Description:0379-8577
2223-6279
10.4102/curationis.v2i1.420