Sinsoekers Tussen Twyfel en Troos
In hierdie diep persoonlike boek maak bekende Cilliers temas - insluitend die skep van sin, prediking, moderne kuns, kleur, Stellenbosse wyne, en die Karoo - op 'n verrassend nuwe wyse hulle verskyning. Hulle word verbind met intens gelukkige en uiters hartseer outobiografiese momente, en word...
Збережено в:
Автор: | |
---|---|
Формат: | Електронний ресурс Частина з книги |
Мова: | Африкаанс |
Опубліковано: |
Johannesburg
UJ Press
2023
|
Предмети: | |
Онлайн доступ: | OAPEN Library: download the publication OAPEN Library: description of the publication |
Теги: |
Додати тег
Немає тегів, Будьте першим, хто поставить тег для цього запису!
|
Резюме: | In hierdie diep persoonlike boek maak bekende Cilliers temas - insluitend die skep van sin, prediking, moderne kuns, kleur, Stellenbosse wyne, en die Karoo - op 'n verrassend nuwe wyse hulle verskyning. Hulle word verbind met intens gelukkige en uiters hartseer outobiografiese momente, en word as niks meer as fragmente aangebied nie. Terwyl mens egter die boek lees, begin die fragmente as 'n geheel met mekaar kommunikeer, en skep só al spelende 'n verrassende, eksistensiële teologie. 'n Teologie wat aanhaak by jou eie eksistensie as leser. Neem, lees, en geniet hierdie smaakvolle boek. Marcel Barnard: Professor in Praktiese Teologie aan die Protestantse Teologiese Universiteit, Amsterdam, en Buitengewone Professor aan die Universiteit Stellenbosch. |
---|---|
Фізичний опис: | 1 electronic resource (220 p.) |
ISBN: | 9781776482771 9781776482764 9781776482788 9781776482795 |
Доступ: | Open Access |