Sinsoekers Tussen Twyfel en Troos

In hierdie diep persoonlike boek maak bekende Cilliers temas - insluitend die skep van sin, prediking, moderne kuns, kleur, Stellenbosse wyne, en die Karoo - op 'n verrassend nuwe wyse hulle verskyning. Hulle word verbind met intens gelukkige en uiters hartseer outobiografiese momente, en word...

Cijeli opis

Spremljeno u:
Bibliografski detalji
Glavni autor: Cilliers, Johan (auth)
Format: Elektronički Poglavlje knjige
Jezik:afrikaans
Izdano: Johannesburg UJ Press 2023
Teme:
Online pristup:OAPEN Library: download the publication
OAPEN Library: description of the publication
Oznake: Dodaj oznaku
Bez oznaka, Budi prvi tko označuje ovaj zapis!
Opis
Sažetak:In hierdie diep persoonlike boek maak bekende Cilliers temas - insluitend die skep van sin, prediking, moderne kuns, kleur, Stellenbosse wyne, en die Karoo - op 'n verrassend nuwe wyse hulle verskyning. Hulle word verbind met intens gelukkige en uiters hartseer outobiografiese momente, en word as niks meer as fragmente aangebied nie. Terwyl mens egter die boek lees, begin die fragmente as 'n geheel met mekaar kommunikeer, en skep só al spelende 'n verrassende, eksistensiële teologie. 'n Teologie wat aanhaak by jou eie eksistensie as leser. Neem, lees, en geniet hierdie smaakvolle boek. Marcel Barnard: Professor in Praktiese Teologie aan die Protestantse Teologiese Universiteit, Amsterdam, en Buitengewone Professor aan die Universiteit Stellenbosch.
Opis fizičkog objekta:1 electronic resource (220 p.)
ISBN:9781776482771
9781776482764
9781776482788
9781776482795
Pristup:Open Access